James Norton (akteur)

James Norton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Geoffrey Ian Norton
Geboorte 18 Julie 1985 (1985-07-18)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Norton (gebore 18 Julie 1985) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Belle (2013) en in die televisiereekse Happy Valley (2014) en Grantchester (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne